Copyright © 2010 Designed and Maintained by: Garden Route Web Projects cc





Die aftree-tuiste vir gemoedsrus en lewensvreugde.
Kontak ons gerus deur middel van die onderstaande inligting. U kan ook die vorm onder aan die bladsy voltooi en ons sal so gou moontlik met u in verbinding tree.
Bestuurder 044 - 606 7171 johansmuts@hartenrus.co.za
Finansieel 044 - 606 7223 admin@hartenrus.co.za
Administratief 044 - 606 7172 ontvangs@hartenrus.co.za
Maandae – Vrydae: 10:00 – 13:00 en 14:30 – 15:30
U word uitgenooi om ‘n vol en verrykende lewenstyl te kom geniet binne die veiligheid, gemak en bekostigbaarheid van Hartenrus.Beskikbaarheid van eenhede, beskrywing en prys sal met graagte voorsien word. Vir ‘n aansoekvorm om op die keurlys geplaas te word en enige ander navrae, maak gebruik van die onderstaande ruimte.